Friday, April 15, 2011

Overloading of nie?

As hierdie Nissan 1400 met dertien mense in nie by n padblokkade as oorlaai bestempel word nie, wat de hel word dan wel as overloading gesien? Met 10 passasiers agterin is hierdie bakkie sonder om te blik of te bloos deur polisiebeamptes deur n padblokkade voor Okahandja deurgelaat.



1 comment:

  1. dis kommerwekkend, waarvoor betaal ons belasting betalers dan , vir mense om asb net n salaris te ontvang omdat hulle in die regte possisie sit en niks doen nie

    ReplyDelete