Wednesday, April 27, 2011

Kommentaar

Hallo almal

Dit het onder my aandag gekom dat heelwat mense sukkel om kommentaar gelewer te kry op van die skrywes. Vir die rede het ek vir Neelsman genader om bietjie praktiese demonstrasies te lewer. Omdat hy oppad landuit is, hoop ek dat ek hom nog betyds kon nader. Party sukkel ook met die follower opsie en ander met google accounts. Neelsman het die dinge nogal maklik laat lyk, so ek het nie gedink dat daar probleme sou wees nie. Kom ons kyk waarmee kom hy vorendag.
Dankie Neelsman

2 comments:

  1. Dis so maklik, kliek op die 0 comments onderaan die skrywe. Tik jou kommentaar in die oop spasie wat lees Post a Comment. Vandaar gee dit jou die opsie as hoe jy wil comment. As jy google account kies neem dit jou na die google account blad. Tik jou emailadress en password in die gegewe spasies. Kliek op preview en as alles reg lyk , kliek dan op post comment en voila, daar is dit.

    ReplyDelete