Wednesday, March 30, 2011













Volgens die plaaslike Afrikaanse koerant,Die Republikein, is sondebelasting al weer verhoog. Dit beteken dat die prys op drank en sigarette weer verhoog sal word. Wonder net wie gaan die meeste daaronder ly.

No comments:

Post a Comment