Wednesday, March 30, 2011




Met die beste reenjaar wat ons land Namibia sowel as die oorlede SWA , nog in sy geskiedenis beleef het, maak allerhande goggas, vloede en riviere hul opwagtings. Dit is voorwaar die tyd waar alle inwoners en besoekers na hul kameras gryp en die koerante word oorval met foto bydraes van lesers. Hierdie is nog n paar goggas wat ek sommer so in die verbygaan gekliek het. Party van hulle ken ek ongelukkig nie die spesies van nie.



No comments:

Post a Comment