Thursday, March 31, 2011



Ek is nie seker of dit Jan Spies of Leon Schuster of wie ook al was nie, maar iemand wat bekend was het een keer genoem dat skelm jagters, dis nou die afrikaanse poachers, gehang moet word. Die dag toe ek op hierdie gesig afkom, moet ek nogal erken dat dit die eerste gedagte was wat by my opgekom het. Hang die mense wat verantwoordelik vir hierdie dade is saam met alle ander bylae 1 misdrywe(moord,roof,verkragting en mense wat godsdiens in skole verban). Op die een foto is hy mooi maar op die ander, oordeel maar self.

No comments:

Post a Comment